James Naughton

James Naughton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Desember 1945 (1945-12-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Naughton (gebore 6 Desember 1945) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cat's Eye (1985), The First Wives Club (1996), en Suburban Girl (2007), en in die televisiereeks Planet of the Apes (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy